Sumisclex® SC

‘n Translaminer sistemiese organiese swamdoder (suspensie-konsentraat) vir die beheer van siektes op gewasse en grasperke soos aangedui.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood & Adviserende diens: 082 446 8946

Laai etiket af (PDF)     MSDS (PDF)
Inligting (PDF)
Sumisclex SC op Turf (PDF)
Sumisclex SC vs. Sclerotinia (PDF)

‘n Translaminer sistemiese organiese swamdoder (suspensie-konsentraat) vir die beheer van siektes op gewasse en grasperke soos aangedui.

Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946

Willem van de Pypekamp
Produkbestuurder: Sitrus, avokado’s en neutgewasse
willem.vandepypekamp@philagro.co.za
072-224-7578