Oor Ons
Philagro Suid-Afrika:
Produkte wat werk van mense wat omgee
In 1997 het Sumitomo Chemical Company van Tokio, Japan, besluit om ’n kantoor in Suid-Afrika te open om na hulle landbouchemiese belange hier om te sien. Sodoende het Philagro Suid-Afrika in 1998 tot stand gekom, met net drie personeellede en Mnr. John Mansfield aan die stuur van sake.
Alhoewel Philagro ’n nuwe maatskappy was, was die meeste van die produkte wat versprei is, reeds bekende staatmakers in die bedryf, soos Nemesis®, Rizolex®, Sumisclex®, Meothrin® en dies meer.
In 2000 het Sumitomo die landboubelange van Abbott laboratories in Amerika oorgeneem, en sodoende is Valent BioSciences op die been gebring. Die produkte van Valent BioSciences asook die personeel wat plaaslik vir Abott gewerk het, is by Philagro ingelyf. Hierdeur het Philagro produkte soos DiPel® DF, ProGibb, Promalin® en nog vele meer by die produklys gevoeg.
Met ’n sterk verbintenis tot volhoubare voedselproduksie in landbou, is Philagro opgewonde om hul biologiese portefeulje voortdurend uit te brei. Mycorrhizal Applications wat in die VSA gesetel is, is ‘n volfiliaal van Valent BioSciences, en word beskou as ’n wêreldleier in die ontwikkeling en vervaardiging van hoëgehalte mikorisaprodukte soos EndoMaxx®.
Philagro versprei ook sekere produkte uit die stal van AlzChem in Duitsland, Aquamarine in Engeland en Sumitomo Corporation Japan.
Sedert 2005 versprei Philagro ook die aminosuurgebaseerde dierevoer byvoegings wat gebruik word in die pluimveemark, en in 2019 word AlzChem se GAA-byvoedings ook deur Philagro versprei.
Ons glo dat voortdurende navorsing en ontwikkeling om nuwe gebruike vir nuwe en ouer produkte te vind, asook om nuwe aktiewe bestanddele te registreer, van uiterste belang is vir die voortbestaan van volhoubare landbou in Suidelike Afrika.
Verder glo ons dat bekwame veldpersoneel, gerugsteun deur effektiewe bestuur, administrasie en logistiek, krities is tot die sukses van ’n landbou-insetverkaffer.
Hierdie stelling word weerspieël in ons visie:
Om waarde toe te voeg tot landbou in Suidelike Afrika deur kwaliteit produkte te verskaf, innoverende volhoubare oplossings te vind, en uitmuntende diens te lewer.
Ons slagspreuk sê ook wie ons is en wat ons doen:
Produkte wat werk van mense wat omgee.
Ons hoop u vind waarde deur ons webwerf en toepassing te gebruik, en verwelkom enige kommentaar en voorstelle.
Ons Span
Besturende direkteur
Finansies en Administratief
Ruan van Burick
Hoof: Finansies en Besigheidsbeplanning
ruan.vanburick@philagro.co.za
082-850-1918
Lizette Alberts
Finansiële Rekenmeester en kredietkontrolleerder
lizette.alberts@philagro.co.za
082-337-2967
Ivar Marinus
Bestuurder: Administrasie & Finansies
ivar.marinus@philagro.co.za
082-447-5704
Jacques Snyman
Logistiek en Operasionele bestuurder
jacques.snyman@philagro.co.za
076-542-0050
Tiyani Masungwini
Hoof: Voorsieningsketting – Gewasbeskerming
tiyani.masungwini@philagro.co.za
072-382-1604
Jeanne Oosthuizen
Kantoor Administrateur: Somerset Wes
jeanne.oosthuizen@philagro.co.za
082-375-3751
Jackie Malga
Kantoor Administrateur: Pretoria
jackie.malga@philagro.co.za
082-877-3356
Tegniese- en Bemarkingshoof
Navorsing en ontwikkeling/Regulatories
Albert de Klerk
Hoof: Registrasie en Ontwikkeling
albert.deklerk@philagro.co.za
082-550-1687
Clement Malan
Regulatoriese beampte
clement.malan@philagro.co.za
073-771-5447
Produkbestuurders
Bennie Buys
Onkruiddoders
Produkbestuurder
bennie.buys@philagro.co.za
082-809-5447
Henk Terblanché
Insekdoders
Produkbestuurder
henk.terblanche@philagro.co.za
082-829-4070
Jaco Marais
Rygewasse – Bio-rasionele produkte
Produkbestuurder
jaco.marais@philagro.co.za
072-390-3547
Jakkie Stander
PGR – Sitrus
Produkbestuurder
jakkie.stander@philagro.co.za
076-435-0656
Natalie Steyn
PGR – Kern- & steenvrugte
Produkbestuurder
natalie.steyn@philagro.co.za
082-456-6285
Paul Lombard
Bestuurder: Somerset Wes kantoor & Produkbestuurder
paul.lombard@philagro.co.za
082-573-4450
Werner Truter
PGR-Ontwikkelingsspesialis
werner.truter@philagro.co.za
083-382-1590
Willem vd Pypekamp
Sitrus, avokado’s en neutgewasse
Produkbestuurder
willem.vandepypekamp@philagro.co.za
072-224-7578
Tarina du Toit
PGR – Tafeldruiwe
Produkbestuurder-Tafeldruiwe
tarina.dutoit@philagro.co.za
084-792-4262
Schalk Reynolds
PGR – KERN- & STEENVRUGTE
Produkbestuurder
schalk.reynolds@philagro.co.za
082-315-3218
CP van der Merwe
PGR – SITRUS
Produkbestuurder
cp.vandermerwe@philagro.co.za
083-233-4850

Dierevoere-afdeling
Divan Swart
Produkbestuurder: Dierevoeding en Spesiale projekte
divan.swart@philagro.co.za
084-826-5714
Afrika
Ons Span
Besturende direkteur
Henk v d Westhuizen
Hoof Uitvoerende Beampte
henk.vanderwesthuizen@philagro.co.za
083-701-5223
Finansies en Administratief
Ruan van Burick
Hoof: Finansies en Besigheidsbeplanning
ruan.vanburick@philagro.co.za
082-850-1918
Lizette Alberts
Finansiële Rekenmeester en kredietkontrolleerder
lizette.alberts@philagro.co.za
082-337-2967
Ivar Marinus
Bestuurder: Administrasie & Finansies
ivar.marinus@philagro.co.za
082-447-5704
Jacques Snyman
Logistiek en Operasionele bestuurder
jacques.snyman@philagro.co.za
076-542-0050
Tiyani Masungwini
Hoof: Voorsieningsketting – Gewasbeskerming
tiyani.masungwini@philagro.co.za
072-382-1604
Jeanne Oosthuizen
Kantoor Administrateur: Somerset Wes
jeanne.oosthuizen@philagro.co.za
082-375-3751
Jackie Malga
Kantoor Administrateur: Pretoria
jackie.malga@philagro.co.za
082-877-3356
Tegniese- en Bemarkingshoof
Schalk Reynolds
Tegniese- en bemarkingsbestuurder
schalk.reynolds@philagro.co.za
082-315-3218
Navorsing en ontwikkeling / Regulatories
Albert de Klerk
Hoof: Registrasie en Ontwikkeling
albert.deklerk@philagro.co.za
082-550-1687
Clement Malan
Regulatoriese beampte
clement.malan@philagro.co.za
073-771-5447
Produkbestuurders
Bennie Buys
Onkruiddoders
Hoof: Suid Afrika – Strategie en Mark Ontwikkeling
Produk Bestuurder: Onkruiddoders
bennie.buys@philagro.co.za
082-809-5447
Henk Terblanché
Jaco Marais
Jakkie Stander
Natalie Steyn
Paul Lombard
Bestuurder: Somerset Wes kantoor & Produkbestuurder
paul.lombard@philagro.co.za
082-573-4450
Werner Truter
PGR-Ontwikkelingsspesialis
werner.truter@philagro.co.za
083-382-1590
Willem vd Pypekamp
Tarina du Toit
Schalk Reynolds
CP van der Merwe

Dierevoere-afdeling
Divan Swart
Produkbestuurder: Dierevoeding en Spesiale projekte
divan.swart@philagro.co.za
084-826-5714
Afrika
Bennie Buys
Hoof van Suider-Afrika-lande
bennie.buys@philagro.co.za
082-809-5447
Maatskappy-Struktuur
Moedermaatskappy
Sumitomo Chemical Company sub-divisies
Philagro SA- en Suidelike Afrika-verspreider

Prinsipaal-produkte
Derdeparty-produkte
Maatskappy-Struktuur
Moedermaatskappy
Sumitomo Chemical Company sub-divisies
Philagro SA- en Suidelike Afrika-verspreider

