Smite®
’n Suspensie konsentraat kontakmytdoder vir beheer van die eiers en onvolwasse stadia van die rooispinmyt (Tetranychus urticae) op rose en tamaties en rooispinmyt (Tetranychus urticae) en europese rooimyt (Panonychus ulmi) op appels en pere, en verskeie myte op sitrus.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
Laai etiket af (PDF) MSDS (PDF)
Tremkaart (PDF)
Inligting (PDF)
’n Suspensie konsentraat kontakmytdoder vir beheer van die eiers en onvolwasse stadia van die rooispinmyt (Tetranychus urticae) op rose en tamaties en rooispinmyt (Tetranychus urticae) en europese rooimyt (Panonychus ulmi) op appels en pere, en verskeie myte op sitrus.
Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946
Henk Terblanche
Produkbestuurder: Insekdoders
henk.terblanche@philagro.co.za
082-829-4070