Nemesis® Blue Label
’n Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak-insekdoder met insekgroeiregulerende eienskappe vir die beheer van larwale/nimfale stadiums van sitrus Rooidopluis (Aonidiella aurantii ) en Mosseldopluis (Cornuaspis beckii) op sitrus en mangodopluis(Aulacaspis tubercularis) op mango’s.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood & Adviserende diens: 082 446 8946
’n Emulgeerbare konsentraat maag- en kontak-insekdoder met insekgroeiregulerende eienskappe vir die beheer van larwale/nimfale stadiums van sitrus Rooidopluis (Aonidiella aurantii ) en Mosseldopluis (Cornuaspis beckii ) op sitrus en mangodopluis(Aulacaspis tubercularis) op mango’s.
Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946
Henk Terblanche
Produkbestuurder: Insekdoders
henk.terblanche@philagro.co.za
082-829-4070