Monitor® 75 WG

’n Benatbare korrelonkruiddoder vir die selektiewe na-opkombeheer van sekere eenjarige grasse en breëblaaronkruide in koring in die winterreënvalgebiede.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946

Laai etiket af (PDF)
MSDS (PDF)
Tremkaart (PDF)

’n Benatbare korrelonkruiddoder vir die selektiewe na-opkombeheer van sekere eenjarige grasse en breëblaaronkruide in koring in die winterreënvalgebiede.

Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946

Bennie Buys
Produkbestuurder: Onkruiddoders
bennie.buys@philagro.co.za
082-809-5447