Meothrin®
’n Emulgeerbare insekdoderkonsentraat met nablywende kontak werking vir die beheer van rooispinmyt op katoen, rose en tamaties en sitrus blaaspootjie en valskodlingmotlarwes op sitrus.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
’n Emulgeerbare insekdoderkonsentraat met nablywende kontak werking vir die beheer van rooispinmyt op katoen, rose en tamaties en sitrus blaaspootjie en valskodlingmotlarwes op sitrus.
Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.
Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946
Henk Terblanche
Produkbestuurder: Insekdoders
henk.terblanche@philagro.co.za
082-829-4070