Mycoapply EndoMaxx™

Endo-mikorisa swammengsel op ’n kleidraer as in-voortoediening op peulgewasse (insl. droëbone, groenbone, ertjies, keker-ertjies, duiwe-ertjies, sojabone, grondbone, lusern, lupiene, klawer), mielies, suikermielies, sorghum, giers, aartappels en sonneblomme, of as ’n saadmoer behandeling op aartappels, om bemarkbare opbrengs te verbeter.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946

Laai etiket af (PDF)
MSDS (PDF)

Kategorie:

Wag op GHS-goedkeuring
Endo-mikorisa swammengsel op ’n kleidraer as in-voortoediening op peulgewasse (insl. droëbone, groenbone, ertjies, keker-ertjies, duiwe-ertjies, sojabone, grondbone, lusern, lupiene, klawer), mielies, suikermielies, sorghum, giers, aartappels en sonneblomme, of as ’n saadmoer behandeling op aartappels, om bemarkbare opbrengs te verbeter.

Vergiftiging inligtingsentrums is sentrums wat toegewyd is om deurgaans advies te gee vir die hantering van gevalle waar mens of dier moontlik per abuis deur ‘n wye reeks van chemiese middels vergiftig is, of dit nou landbou of farmaseutiese middels is.

Griffon Poison Inligtingsentrum
24-Uur Nood- & adviserende diens: 082 446 8946
6 Mozart Rd, Risidale 2195, Johannesburg, Suid-Afrika
Tel: 082 446 8946

Jaco Marais
Produkbestuurder: Rygewasse – Bio-rasionele produkte
jaco.marais@philagro.co.za
072-390-3547