Gewas Beskerming
Gewas Beskerming
Die beskerming van u gewasse teen ‘n verskeidenheid onkruide, siektes en plae is uiters belangrik om u opbrengspotensiaal te optimaliseer en die opbrengs op belegging te maksimeer. Gee u gewasse die nodige beskerming met ons wye reeks gewasbeskermingsoplossings, insluitend insekdoders, onkruiddoders, swamdoders, aalwurmdoders en miticides. Kyk ook na ons uitgebreide lys van plantgroeireguleerders wat geskik is vir gebruik op ‘n verskeidenheid gewasse.
DiPel® DF
DiPel®DF is ‘n waterdispergeerbare korrel biologiese insekdoder vir die beheer van Lepidoptera larwes…
SIEN PRODUK
Florbac® WG
SIEN PRODUK
Meothrin® EC
SIEN PRODUK
Meothrin® EW
SIEN PRODUK
NEMESIS® 100 EC
SIEN PRODUK
Samurai 20SC
SIEN PRODUK
Sumi-Alpha® EC
insecticide with residual properties for
the control of…
SIEN PRODUK
Sumi-Alpha® EW
BESKOU PRODUK
Sumipleo® EC
SIEN PRODUK
VectoBac® WG
SIEN PRODUK
Monitor®
SIEN PRODUK
Nominee®
n Suspensiekonsentraat na-opkoms onkruiddoder vir die beheer van Poa annua…
SIEN PRODUK
Sumimax® WP
‘n Benatbare poeier onkruiddoder vir voor-opkoms beheer van eenjarige breëblaar-onkruide soos aangetoon…
SIEN PRODUK
Yamato®
‘n Suspensie konsentraat onkruiddoder vir voor- en na-opkoms beheer van onkruide, soos aangetoon, in mielies…
SIEN PRODUK
Your content goes here. Edit or remove this text inline or in the module Content settings. You can also style every aspect of this content in the module Design settings and even apply custom CSS to this text in the module Advanced settings.

Bestandheid Waarskuwings
Enige populasie van ‘n spesifieke insek mag individue insluit wat ‘n natuurlik weerstand teen ‘n insekdoder het. Indien hierdie insekdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur enige ander insekdoder met dieselfde groepkode beheer word nie.
Om weerstand teen insekdoders te vertraag:
- Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte met verskillende insekdodergroepkodes.
- Integreer ander beheermaatreels (chemies, verbouing, biologies) in insekdoderprogramme.
Philagro Insekdoders | Insekdoder groepkode | Ander produkte met dieselfde groepkode |
---|---|---|
Fury 100 EC | 3 C | Alle piretroiede |
Marshal 480 EC | 3 C | Alle organofosfate |
Milbeknok | 3 C | Abamektien |
Meothrin | 3 C | Alle piretroiede |
Nemesis | 3 C | Proxyfen, Proxy 10, Scalex, Genesis |
Rugby 10 G | 3 C | Alle organofosfate |
Rugby 10 ME | 3 C | Alle organofosfate |
Smite | 3 C | Green |
Sumi-Alpha 200 EC | 3 C | Alle piretroiede |
Sumicidin Super | 3 C | Alle piretroiede |
SumiPleo | 3 C | Green |
Talstar 100 EC | 3 C | Alle piretroiede |